Mwah! - 'Gee Gee Gee'

MwahGirls
493,122 views
1,149 63
Uploaded On 2013-05-19
'Gee Gee Gee' is Mwah! se eerste enkelsnit van hulle debuut album: 'Waarvoor Wag Jy?'.
Die Album sal vanaf Augustus op die rakke beskikbaar wees.

***

VIDEO KREDIETE:
Direksie & Post-produksie: Jacques Loots (Fathom Media - http://fathom.co.za )
Kinematografie & Produksie Bestuur: Gerrie Janse van Vuuren & Stew Booysen (Valo Pictures)
Redigering: Wihan Ellmann (Fathom Media - http://fathom.co.za )
Stilering: Suna Robberts (ImageBySuna - http://imagebysuna.co.za )

LIEDJIE KREDIETE:
Geskryf deur Waldo Greeff
Vervaardig deur Byron Kuntz
Uitvoerende Vervaardiger: Hugo Ludik

VIR MWAH!
Bestuur & Besprekings: Louis van Wyk (Music Profile Management http://musicprofile.co.za )
Publisiteit & Bemarking: Alishia van Deventer (Starburst Promotions)


http://mwahgirls.co.za
http://twitter.com/mwahgirls
http://facebook.com/mwahgirls

© 2013 Monster Music

***